09:00 Elise Klut preek oor die tema: God gee, gaan jy vat?
17:30 Geselsdiens o.l.v. Rudi Swanepoel
19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut
ONTHOU ONS KOMMUNIKASIE (08:00-10:00) EN WERKSDAG (10:00-14:00) SATERDAG 28 JANUARIE BY DIE KERK.
Welkom by Melville Kruisgemeente se tuisblad.
Ons fokus vir 2012 is LUISTER. Mag ons in hierdie jaar meer na mekaar, na God, na sy Woord en die nood van die wêreld luister.
SONDAG 22 JANUARIE
Sondag 15 Januarie
09:00 Elise Klut lei die diens
17:30 Geselsdiens saam met Ds Andre Parsons oor Jesus se versoeking in die woestyn. Matt 4
19:00 Kruiskerk vir studente en werkende jongmense o.l.v. Ds Ben: Psalm 139 Ek ken jou!
17:30 Geselsdiens saam met Ds Andre Parsons oor Jesus se versoeking in die woestyn. Matt 4
19:00 Kruiskerk vir studente en werkende jongmense o.l.v. Ds Ben: Psalm 139 Ek ken jou!
EREDIENSTE
11 DES: 09:00 Gerhard Koen
18 DES: 09:00 Kobus Sandenbergh
25 DES: 08:00 Ben Klut
31 DES: 23:15 Elise Klut
1 JAN: 09:00 Elise Klut
8 JAN: 09:00 Gerrie Meyer
Ons het geen aanddienste gedurende die vakansietyd nie. Ons sal jul in Januarie weer laat weet wanneer die aanddienste hervat.

Ons wens elkeen 'n baie rustige en Christus-gesentreerde feesseisoen toe!
27 November
09:00 Elise Klut preek oor HOOP. Ons neem ons Kersoffer op.
Ons gaan na die diens kos-emmers uitdeel by Jan Hofmeyer.
12:00 word almal genooi vir 'n piekniek by Deltapark. Bring jou eie kombers en eetgoed en kom kuier saam!
17:30 Geselsdiens o.l.v. Rudi Swanepoel.

20 November
09:00 Ben Klut preek oor die tema: "Elke knie sal buig..."
17:30 Geselsdiens met Rudi Swanepoel
19:00 Erediens vir studente en werkende jongmense o.l.v. Elise Klut
17:30 Geselsdiens met Rudi Swanepoel
19:00 Erediens vir studente en werkende jongmense o.l.v. Elise Klut
Sondag 6 November
09:00 preek Elise Klut oor "Ek sien die Koning kom."
17:30 Kuier Rudi Swanepoel by ons vir die geselsdiens.
19:00 Erediens gemik op studente en werkende jongmense o.l.v. Ben Klut.
17:30 Kuier Rudi Swanepoel by ons vir die geselsdiens.
19:00 Erediens gemik op studente en werkende jongmense o.l.v. Ben Klut.
Sondag 30 Oktober
Subscribe to:
Posts (Atom)