APRIL - GROOT LYDENSWEEK

Sondag 1 April
PALMSONDAG
09:00 Elise Klut
17:30 Hans Visser
19:00 Ben Klut

Maandag 2 April
18:30-19:00 Gesalf om te sterf

Dinsdag 3 April
18:30-19:00 Lewe uit die dood

Woensdag 4 April
18:30-19:00 Waaraan hang jou hart?

Donderdag 5 April
18:30-20:00 Om die tafel
Bring jou eie kos en eetgerei en kom kuier saam om die tafel

Vrydag 6 April
GOEIE VRYDAG
Erediens om 08:00 o.l.v. Ben Klut

Sondag 8 April
PAASSONDAG
06:00 Sonsopkomsdiens op Melville Koppie
09:00 Erediens & Nagmaal o.l.v. Elise Klut

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.