SONDAG 13 MEI

09:00 Elise Klut preek oor die tema: GESOEK: LIEFDE.

17:30 Geselsdiens gelei deur Rudi Swanepoel.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut. Tema: Hoe benader ek my die toekoms? Jak 4:14-17

Onthou om jou ma te bederf - dis Moedersdag!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.