SONDAG 3 JUNIE

09:00 Elise Klut preek. Tema: God Drie-enig?! Ons doop ook 2 baba's.

17:30 Geselsdiens o.l.v. Rudi Swanepoel

19:00 Kruiskerk gelei deur Ben Klut

VRYDAG 1 JUNIE PADKAFEE VAN 5NM-8NM

SATERDAG 2 JUNIE
7:30 PRETLOOP
08:00 ONTBYT
10:00-11:00 BOERESPORTS VIR DIE KINDERS
11:00-12:00 WYNVEILING
WINTERFEES - HELE DAG

KOM EET EN SPEEL EN  KUIER SAAM!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.