SONDAG 17 JUNIE

09:00 Ben Klut preek oor die tema: "Ons krag kom van die Here."

17:30 Geselsdiens saam met Elise Klut.

19:00 Elise Klut preek oor die tema: "Wanneer is ek groot?"

Gelukkige Vadersdag (Sondag) aan al ons pa's. Ons waardeer julle!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.