SONDAG 2 DESEMBER

09:00 Elise Klut preek oor HOOP.

17:30 Geselsdiens & Nagmaal saam met Hanno Langenhoven. Volgende Sondag sluit ons af vir die jaar en ons eet ook saam. Navrae: Althea (011 726 3616). Geselsdiens hervat 13 Januarie 2013.

19:00 Ons laaste Kruiskerk vir die jaar. Ons hervat weer 13 Januarie 2013.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.