SONDAG 27 JANUARIE

09:00 Elise Klut begin met 'n nuwe preekreeks oor hoe ons die Bybel beter kan verstaan. Die eerste tema is: Kan ek die Bybel vertrou?

17:30 Geselsdiens saam met Hanno Langenhoven. Tema: 'n Lewe voor die aangesig van God.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut.

TOEWYDINGSWEEK O.L.V. DR. NEELS DU RANDT:
 
Maandag 21 Januarie om 18:30
Dinsdag 22 Januarie om 18:30
Woensdag 23 Januarie om 18:30

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.