SONDAG 5 MEI

09:00 Elise Klut. Tema: Lig.

17:30 Geselsdiens. André Parsons

Wat is jou verhaal? Eksodus 12: 1 - 28


19:00 Kruiskerk o.l.v. Elise Klut.

Ons gemeente se gholfdag is Vrydag 10 Mei en al die geld wat ons insamel gaan vir Woodside Sanctuary. Indien jy die dag wil kom speel, 'n bydra wil maak of pryse wil skenk, kontak asb vir Jacques Pienaar 082 414 4515.

 

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.