SONDAG 19 MEI

09:00 Pinksterfees gesinsdiens en nagmaal o.l.v. Willie Goosen

Na afloop van die diens is daar ook uitstallings van die onderskeie bedieninge in die saal, kom loer gerus waarmee ons gemeente betrokke is en laat weet ons waar jy graag betrokke wil wees!

17:30 Geselsdiens saam met Elise Klut

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut
                   Watter oes gaan jy oplewer? Gal 6

Hierdie week vier ons Pinkster. Ons raak prakties en reik uit na verskeie mense o.a. Abraham Krielkinderhuis se huisouers, die kinders van Hotel Hope, Woodside, Netcare Rehab, ons eie sopkombuis en die brandweer. Saterdag hou ons 'n Prayer Walk deur die strate van Melville. Kom wees die Here se hande en voete saam met ons! Kontak die kerkkantoor 011 726 3616 vir meer inligting.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.