SONDAG 2 JUNIE

09:00 Ben Klut. Tema: Kan God?

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartlett

19:00 Kruiskerk o.l.v. Elise Klut

Hierdie is ons Feesweek! Vrydagaand - Nostalgie aand en Saterdag Winterfees! Daar is pretdraf, Lam loop, vetkoek, pannekoek, gevriesde etes en sop, plantjies & kompos, cup cakes, visvang, X-Box, springkasteel, lekkergoed, gemmerbier, ontbyt, teetuin, wit olifanttafel, poeding, biltong en nog vele meer. Kom kuier saam!
 

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.