SONDAG 1 SEPTEMBER

09:00 Elise Klut. Tema: Die geskenke van familie en vriende.

17:30 Geselsdiens met Rudi Swanepoel en Annalise Wiid.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Elise Klut.

Bid asb vir Ben en die span wat op die Botswana uitreik vertrek 31 Augustus. Bid vir seen op die werk wat hulle daar doen.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.