8 JUNIE

09:00 Pinksterfees. Dis 'n gesinsdiens en ons vier ook nagmaal en Vadersdag (want 15 Junie val oor 'n langnaweek). Elise preek en die tema is: Gees van Lewe!

17:30 Geselsdiens  saam met Rudi Swanepoel.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.