2 NOVEMBER

09:00 Elise Klut. Tema: Dis hoe mens volg.
Ons se vir die kategese-span dankie.

Na afloop van die erediens diens nooi ons almal uit om saam met ons piekniek te hou by Deltapark. Bring jou eie eet-en drinkgoed, kombers en stoel en kom kuier saam!

17:30 Geselsdiens saam met Willie du Toit

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.