9 NOVEMBER

09:00 Elise Klut preek. Ons het 5 kinders wat belydenis van geloof aflê en ons vier saam nagmaal.
Ons seën ook die Gr 6'e wat volgende jaar deel word van die senior kategese.

18:30 KERSSANGDIENS
Nooi jou vriende en familie en kom deel saam in hierdie mooi aand.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.