Hierdie week...



Donderdag 19 Maart
18:30 Bybelstudie oor Markus: Lewe op die Kruis-pad


Sondag 22 Maart
09:00 Elise Klut. Tema: Graf word 'n redding. Mark 16. Ons doop 2 baba's!

 
Die kinders (van 2 jaar tot Gr 6) oefen 'n liedjie (09:30-10:15 & 17:45-18:15) vir die aand se diens.


18:30 PAASSANGDIENS.

Dit is altyd 'n besondere geleentheid. Nooi jou vriende en familie saam.

Die Lindenkoor tree op.

Voor die diens kan jy die Kruis-stasies besoek en nadink oor Christus se lyding en opoffering.

Na afloop van die diens is daar lekker verversings.
 

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.