10 MEI

09:00 Ben Klut. Tema: So lyk dit as mens God liefhet. Dis Moedersdag!

17:30 Geselsdiens saam met Marius Marais. Tema: Vind rus in gehoorsaamheid in God.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ferreira Marais. Tema: Liefde versus Genade?

Sondag om 3nm word daar lekker pannekoek verkoop en 4nm Jannie du Toit se konsert: Doep is nie dood nie. Besprekings: Kerkkantoor 011 726 3616.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.