31 MEI

09:00 Elise preek oor die tema: Kinders sonder vrees.

17:30 Geselsdiens saam met Willie du Toit. Ons praat verder oor die boek Openbaring.

19:00 Kruiskerk. Ben Klut. Tema: Kingdom Rules 102.

Hierdie naweek is ook GROOT Winter-kuier-kos-fees!
 
Vrydag: 17:00-21:00 Padkafee en buite-lug fliek (Second Hand Lions).
 
Saterdag: skop af om 7:30 met 'n pretdraf. Daarna kuier en eet ons van 09:00-14:00.
 
Sien jou daar!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.