21 JUNIE

09:00 Elise Klut. Tema: Reuse op ons pad.
Ons vier saam Nagmaal.

Dis VADERSDAG en ons wil net vir al ons pa's se: ONS WAARDEER JULLE!

17:30 Geselsdiens o.l.v. Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut. Tema: Pa se huisreels.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.