2 AUGUSTUS





09:00 DANKIE-FEES o.l.v. Ben en Elise. Ons gaan vir die Here dankie se vir sy goedheid en vir almal binne en buite die gemeente wat ons op 'n verskeidenheid maniere seen.

Daarom vra ons jou om asb die mense te nooi wat jy weet die een of ander bydra gemaak het tot 'n uitreik, fees of funksie. Ons gaan na afloop van die diens lekker verversings geniet en kuier!

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartleet

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ferreira Marais. Tema: Styf teen sy bors. Hooglied 8:6-7. Ons gee ook terugvoer oor die afgelope vakansie se uitreike.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.