16 AUGUSTUS

09:00 Elise Klut. Tema: Afhanklik?!

Ons skop af met 'n nuwe preek-reeks: Jesus se geheim tot ware geluk. Ons het op Donderdagaande 'n Bybelstudie oor die reeks by die kerk - almal is welkom!

17:30 Geselsdiens saam met Elise Klut

19:00 Kruiskerk o.l.v. Elise Klut. Tema: Afhanklik?!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.