HIERDIE WEEK...

WOENSDAG:SPUR-aand

DONDERDAG: Ons skop af met ons Bybelstudie-reeks. 18:45 vir 19:00 en ons sal 20:00 klaar wees.

SONDAG:

09:00 Ben Klut. Tema: Dis die lewe!

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartlett

19:00 Kruiskerk. Ben Klut. Tema: Dis die lewe!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.