Hierdie week....

Donderdag 3 September:

Bybelstudie oor Jesus se geheime tot geluk.
18:45-20:00 by die kerk.

Sondag 6 September:

09:00 Elise Klut. Tema: Volg die sjef se resep.

17:00 Geselsdiens saam met Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk.  Elise Klut. Tema: Volg die sjef se resep.

Neem asb kennis dat daar 'n padwedloop Sondag in en om Markspark is. Vir meer inligting oor die paaie wat gaan toe wees, besoek gerus:
http://www.juma.co.za/road-closures/


ONTHOU SONDAG 13 SEPTEMBER KUIER OOM KAROOLUS & LENTE BY ONS!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.