Hierdie week....

Donderdag 17 September:

Bybelstudie by die kerk. Ons gesels oor Jesus se geheime vir geluk. 18:45-20:00.

Sondag 20 September:

09:00 Elise Klut. Tema: Liefde het nie brieke nie.

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk. Elise Klut. Tema: Liefde het nie brieke nie. Ons vier saam nagmaal.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.