Hierdie week...

Donderdag 1 Oktober:

Bybelstudie oor Jesus se geheime tot geluk. 18:45-20:00. Almal is welkom.

Sondag 4 Oktober:

09:00 Elise Klut. Tema: Vredemakers.

17:30 Geselsdiens saam met Johan Krige. Tema: Nadink - Woorde oor God.

19:00 Kruiskerk. Elise Klut. Tema: Vredemakers.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.