Sondag 15 Mei

09:00 PINKSTERFEES. Gesinsdiens. Doop en nagmaal.
Ben Klut. Tema: Status: Dissipel - Toegerus!

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Elise Klut. Tema: Status: Dissipel - Toegerus!

Dis ons week van Pinksteruitreike. Bid asb dat ons 'n seen vir ander sal wees. Indien jy graag wil deel wees van een van die uitreike en/of 'n bydra wil maak, kontak gerus vir Elise 082 458 2014.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.