Sondag 8 Mei

09:00 Elise Klut. Tema: Status: Dissipel met die oog op Jesus.

Dis Moedersdag vandag! Nooi jou ma saam en bederf haar behoorlik!

17:30 Geselsdiens saam met Lydia Miller.

19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut.

Ons Pinksteruitreike is van 9-15 Mei. Ons sal vir julle meer inligting hieroor stuur. Dis 'n wonderlike geleentheid om prakties 'n verskil te maak.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.