Sondag 19 Junie

09:00 Ben Klut. Tema: Status: Dissipel - Slawe en seuns.
Ons vier saam nagmaal.

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk. Tiaan de Villiers deel sy ervaring as sendeling in Afrika.

Dis Vadersdag! Onthou om jou pa lekker te bederf!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.