Sondag 28 Augustus

09:00 Ben Klut. Tema: Dissipels het altyd nog plek. Hebr. 13:1-8, 15-16

17:30 Geselsdiens en nagmaal saam met Andre Bartlett.

18:30 Kruiskerk. Pasta-kuier en oordenking deur Erick du Toit. Kom kuier saam. Ons voorsien die pasta, jy bring jou eie drinkgoed. Let daarop dat ons effens vroeer begin!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.