09:00 Elise Klut. Tema: Elke more! Kom luister na hoe die Here in en deur mense se lewens werk.
17:30 Geselsdiens saam met Karla van Biljon.
19:00 Kruiskerk o.l.v. Ben Klut.
Ons Tema vir 2019 : RUS, LUISTER, LEEF. Ons leef ons roeping prakties uit: Ons is deur God drie-enig geroep om vanuit ons eie gebrokenheid, saam met die stad heel te word in Christus en deur die werking van die Heilige Gees liefde en gasvryheid uit te leef. Kerkkantoor: TEL:( 011) 726-3616 TYE: Maandag tot Vrydag 07:45-12:45 e-pos: kantoor.melvillekruisgemeente@gmail.com
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.