Sondag 13 November

09:00 Elise Klut. Tema: Suurstofdief of spekboom?Pieter Klut le belydenis van geloof af en ons vier saam nagmaal.

18:30 KERSSANGDIENS - nooi jou familie en vriende! Hierdie diens is tweetalig.
Kom kuier saam na afloop van die diens - daar is lekker vrugteslaai en roomys!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.