Sondag 6 November

09:00 Elise Klut. Tema: Begin met die werk.
Ons se vir ons kategese-span dankie vir hulle harde werk die afgelope jaar.

Ons hou piekniek van 11:00 af by Delta-park as deel van ons kategese afsluiting, maar almal en elkeen is baie welkom. Bring jou piekniekmandjie en kombers en kuier saam!

17:30 Geselsdiens: Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk. Erick du Toit. Tema: God first!

Volgende Sondag is ons KERSSANGDIENS om 18:30

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.