Sondag 17 September

09:00 Elise Klut. Tema: Masterchef.

Ons skop vandag af met 'n nuwe reeks: Tablet tot Tafel. Daar is ook geleentheid om op Donderdagaande saam met ons te kom gesels. Almal is welkom!

17:30 Aanddiens: Andre Bartlett.

19:00 Kruiskerk. Erick du Toit. Tema: Masterchef. Ons vier saam nagmaal.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.