Hierdie week

Vrydag 19 Oktober:

18:00-20:00 YOUTH vir Gr 4 tot Gr 7

Saterdag 20 Oktober:

08:00 Bring-en-eet-Ontbyt. As jy deel is van 'n selgroep of graag deel van 'n selgroep wil wees, kom kuier dan asb saam met ons! Bring 'n lekker dis en sap, ons voorsien koffie en tee.

Sondag 21 Oktober:

09:00 Jana Klut. Tema: Die Sleutel


11:00 Reformed Church of Africa

17:30 Aanddiens. Andre Bartlett

18:30 Melville Ikhaya. Elise Klut. Tema: The Key of Keys

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.