Hierdie week

Vrydag 2 November:

18:00-20:00 Youth. Hierdie week is almal van 6 jaar en ouer baie welkom!

Sondag 4 November:

09:00 Japie Krige
Ons se vanoggend dankie vir ons kategese-span wat hierdie jaar baie hard gewerk het.
Junior & Senior kategese sluit af vir die jaar.

11:00 Reformed Church of Africa

17:30 Aanddiens. Andre Bartlett

18:30 Melville Ikhaya. Sandile Mnisi

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.