Hierdie week

Vrydag 30 November:

18:00-20:00 Ons laaste YOUTH vir die jaar. Al die kinders van 6 jaar en ouer is welkom!
Kom speel saam!



Sondag 2 Desember:

09:00 Ben Klut. Tema: Hoop.

11:00 Reformed Church of Africa.

17:30 Laaste aanddiens vir die jaar. Andre Bartlett.

18:30 Laaste Melville Ikhaya diens vir die jaar. 
Sandile Mnisi preek en ons gaan buite kerk hou (as die weer ons toelaat), so bring 'n kombers en 'n piekniekmandjie.


No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.