Hierdie week....

Woensdag 13 Februarie

18:00 Shamah diens

Vrydag 15 Februarie

Youth vir Gr 4- Gr 6 van 6nm tot 8nm

Saterdag 16 Februarie

10:30-12:00 Selfverdedigingsklas. R100pp. Ons begin stiptelik om 10:30.

Sondag 17 Febraurie

09:00 Ben Klut. Ons vier saam nagmaal en bevestig kerkraadslid
Junior Kategese

11:00 Reformed Church of Africa

17:30 Aanddiens. Andre Bartlett

17:30 Senior Kategese 

18:30 Melville Ikhaya. Sandile Mnisi. Ons vier saam nagmaal & ons eet saam.




No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.