Kommunikasie span


Kommunikasie
Weeklikse eposse en sms’e en gereelde posts op sosiale media. 
Elke Sondag 'n blaadjie met belangrike afkondigings van aktiwiteite in en om ons Gemeente. 

Volg ons gerus ook op Facebook by www.facebook.com/melvillekruis en Melville Ikhaya se Facebook blad : www.facebook.com/MelvilleIkhaya;
 Gereelde kommunikasie gaan ook via WhatsApp na ons gemeentelede toe. 

Ons plaas ook weekliks ons Afkondigings en die afgelope week se preke hier op ons Blog.

 Gemeentebestuurder



Ons Kerkkantoor is daagliks van Maandag tot Vrydag oop, vanaf 07:45-12:45.

 Lara Botha is ons flink Gemeentebestuurder wat die kantoor beman en sorg dat die werksaamhede by die kerk elke week glad verloop.

Finansies

Sam Schoeman help ons met ons finansies
fin.melvillekruisgemeente@gmail.com
 Maandelikse bydrae kan op die volgende maniere gegee word :
Snapscan;
Koeverte;
Dt order;
EFT

 Melville Kruisgemeente
ABSA
2840580760

Skakel gerus met die Kerkkantoor indien jy jou kontakbesonderhede/adres wil opdateer of jou lidmaatskap wil laat oorplaas.


Grafiese Ontwerp


Minette Jacobs is verantwoordelik vir die ongelooflike mooi plakate en Sosiale Media cover pages