Koskas


Koskas

Melville Kruis het die afgelope 3 jaar ‘n Koskas-bediening en kospakkies word maandeliks aan behoeftige huishoudings gegee. Ons poog om gemeentelede sowel as mense in ons onmiddelike omgewing te help.  Onbederfbare produkte kan by die Kerkantoor afgegee word.  Skakel gerus met Franciska de Villiers (082 557 1409) of 
Annatjie Hugo (083 227 1555) of die Kerkkantoor as jy 'n beurt wil neem op 'n Woensdagmiddag, 17:00.
Vir meer inligting oor hoe 'n beurt by die Sopkombuis werk :




No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.