Melville Ekhaya

  



Melville Kruisgemeente aanvaar die wonderlike taak om die geestelike anker te wees vir studente en werkende jongmense in ons omgewing en gemeenskap.
Ons missie is om vir studente en werkende jongmense ‘n geestelike tuiste te skep  saam kan groei binne die konteks van ‘n nuwe, meer digitale wêreld wat op sosio-ekonomiese vlak wêrelde verwyderd is van die tradisionele studente-konteks. 
Ekhaya beteken "Ons Huis"

Japie Krige neem verantwoordelikheid vir hierdie bediening. Indien jy meer wil weet of betrokke wil raak, kontak hom gerus by 082 322 9984.


Vir meer inligting besoek gerus:







No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.