Echo Jeugontwikkeling

In samewerking met Andrew Murray gemeente het die Melville Kruisgemeente die voorreg om deel te wees van die Echo span wat 'n verskil maak in studente en jongwerkende mense se lewens. 

Echo - 'n Bediening waar
jongmense mekaar ondersteun
en inspireer deur
“intentional communial living”.
Ons gemeente se Echo-huis is langs die kerk, en daar woon tans 15 jongmense.

Vir nog meer inligting besoek Echo se webtuiste. 

Jana Klut is ons Echo-huis Ko├Ârdineerder. 

Ons gaan hierdie jaar ook Werkwinkels en Vaardigheidsontwikkeling aanbied wat hierdie jongmense sal help met o.a. CV's opstel, Kooklesse en so meer. Jy is enige tyd welkom om by ons Echo huis betrokke te raak, kom val veral in op 'n Maandagaand 19:30 en kom eet saam as deel van Community. 

* Skakel met Sandile as jy belangstel of meer inligting wil h├¬.


Image may contain: 1 person, smiling, sitting, table and indoor

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.