Welkom - Sondag se dienste







Sondag 21 April 
Bevestiging van en bid vir Kerkraad

Erediens 09:00. Neels du Randt

Kleuter & Junior Kategese

Melville Ekhaya service 10:30. Japie Krige

Geen senior kategese. Ouergesprek oor Selfdood by Constanciakruin Gemeente om 18:00. Alle ouers is welkom om dit by te woon.


Sondag 28 April 

Erediens 09:00. Neels du Randt

Kleuter & Junior Kategese

Melville Ekhaya service 10:30. Japie Krige

16:30 Belydeniasklas

17:30 Senior Kategese