Gevriesde Etes


MELVILLE IKHAYA KOSPROJEK



Ons is opgewonde om ʼn nuwe inisiatief met julle te deel. Ons Julie met ʼn kosprojek vir die studente in ons gemeente en ons gemeenskap. As deel van Melville Ikhaya se strategie om meer kontak met studente te hȇ en om aan hulle basiese behoeftes te voorsien, gaan ons elke maand gevriesde etes verkoop, en dit gratis vir die studente aflewer.

Die etes gaan baie basies, maar gesond wees. Enige wins wat ons uit die etes maak, sal help om Melville Ikhaya se fondse aan te vul.

Gemeentelede is natuurlik ook welkom om etes te bestel!

Vir meer inligting of om ʼn bestelling te plaas, kontak Yolande 082 459 4641.

JULIE SE ETES:

Mac & Cheese R40
Spaghetti/Macaroni & maalvleis R50

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.